Verstaan Mekaar
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/336011
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
E C#m
Ek sien die grys en goud verander vir my
A E B
In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur
F#m C#m A
Dis jy wat my kom leer verstaan het
A E B E
Jy bring die môre met jou saam
E C#m
Hierdie oomblik kan ook tydelik wees
A E B
Sal die gee en die vat van die lewe ons genees
F#m C#m A
En in mekaar se arms los
A E B E
En ons vir altyd hier vergeet
Pre-chorus
C#m A
F#m E B
Ek en jy verstaan mekaar
C#m A
F#m B
Ek en jy verstaan mekaar
Chorus
E
En al word die donker koud
A B
En al bly die nagte lank
E
En al word ek voor jou oud
A B
En al maak die droom my bang
E
Sal ek veg om jou te hou
A B
Al verloor ons alles saam
E B
Sal ek en jy mekaar
E B
Sal ek en jy mekaar
E
Verstaan
Verse 2
E C#m
Die prys is altyd duur; die omgee is swaar
A E B
Maar ons hou vas aan die kruis en aan mekaar
F#m C#m A
En deel die wysheid van die val saam
A E B E
Om die opstaan daarna te verstaan
Pre-chorus
C#m A
F#m E B
Ek en jy verstaan mekaar
C#m A
F#m B
Ek en jy verstaan mekaar
Chorus
E
En al word die donker koud
A B
En al bly die nagte lank
E
En al word ek voor jou oud
A B
En al maak die droom my bang
E
Sal ek veg om jou te hou
A B
Al verloor ons alles saam
E B
Sal ek en jy mekaar
E B
Sal ek en jy mekaar
E
Verstaan











