Kyk Hoe Lyk Ons Nou
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/840493
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
E F#m
Anders as ander wat altyd verander
A E
En skielik in die donker verdwyn
E F#m
Lewe jy in my en lewe jy vir my en
A E
Sal jy altyd voor my verskyn
Bridge 1
A E
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy
B E
Eendag besluit dis jou huis
A E
Iewers is daar iets wat vir my vertel daar’s 'n
B C#m
Kans dat ons paaie sal kruis
A E
Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou
B E
Al ons drome word waar
Chorus 1
E F#m A E
Kyk hoe lyk ons nou,
E F#m A E
Kyk hoe lyk ons nou,
Verse 2
E F#m
Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek
A E
Wonder of jy dink dit is reg
E F#m
Miskien los die stilte net een van ons wees
A E
Terwyl die ander een bly is hy’s weg
A E
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n
B E F# G#
Stem wat klik of jy kan wees
Bridge 2
A E
Die prys van alleen wees kan eendag 'n seën wees
B C#m
As jy aan die anderkant staan
A E
Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees
B E
Vir altyd as liefde vergaan
Chorus 2
E F#m A E
Kyk hoe lyk ons nou,
(Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn)
E F#m A E
Kyk hoe lyk ons nou,
(Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
A E A B
Kyk hoe lyk ons nou
E
Kyk hoe lyk ons nou











