Redgebed
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/13668
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
E E E E
Verse 1
E A B E
Ag Here, sien ons seine
A B E
Ons is so verlore hier
A B E
Ons spore dwaal deur tuine
E A E
Ons voete hou, maar ons harte brand soos vuur
E A B E
Ek staan by u soldate
A B E
Maar ons loop in sirkels hier
A B E
U ken ons koördinate
E A E
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
Chorus
E
Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres
A
Ek het Jona twee vers vier tot ses
E
Ek het 'n redgebed
A B
Is dit al wat ek moet hê?
E
Ek het 'n instapskaart na U Koningshuis
A
Gevind aan die voet van U Seun se kruis
C#m
Ek het 'n redgebed
A B
Is dit al wat ek moet hê?
E
Want dis al wat ek nog het
Verse 2
E A B E
Ek is oorgewig aan sonde
A B E
En te lig gevind vanaand
A B E
Ek bied U al my wonde
E A E
Dat genade al is wat ek nog verstaan
E A B E
Ek staan by u soldate
A B E
Maar ons loop in sirkels hier
A B E
U ken ons koördinate
E A E
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
Chorus
E
Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres
A
Ek het Jona twee vers vier tot ses
E
Ek het 'n redgebed
A B
Is dit al wat ek moet hê?
E
Ek het 'n instapskaart na U Koningshuis
A
Gevind aan die voet van U Seun se kruis
C#m
Ek het 'n redgebed
A B
Is dit al wat ek moet hê?
E
Want dis al wat ek nog het
E
Want dis al wat ek nog het
N.C.
Ek het ‘n redgebed vanaand











