Daar Waar Jy Moet Wees
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/375975
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G
Teen die mure in die gange
Klink die hol klank van verlange
Em
Waar ek jou in die skadu's lees
C D C G
Daar waar jy moet wees...
G
Oor die water van 'n liefde kort
Het my wêreld jou woestyn geword
Em
Waar die waaisand vasbrand teen my vlees
C D C G
Daar waar jy moet wees...
Chorus
D
Mag 'n man jou altyd vashou
A D
Eindeloos en sonder ophou
G C
Lewe jy dan net in drome
Am
Agter skaduwees en bome
G
Nader jy my net in na-maak
Em
In newels waar die waarheid wegraak
C
En drome waar ek liefde lees
C D G
Daar waar jy moet wees...
Verse 2
G
Ek droom jy spat uit die put se luik
Ek slaan my arms om die kruik
Em
En huil my in my hande hees
C D C G
Daar waar jy moet wees...
G
Ek plaas jou foto in 'n stander
Die stilpyn in my kamer
Em
En die swyg sal eers in tyd genees
C D C G
Daar waar jy moet wees...
Chorus
D
Mag 'n man jou altyd vashou
A D
Eindeloos en sonder ophou
G C
Lewe jy dan net in drome
Am
Agter skaduwees en bome
G
Nader jy my net in na-maak
Em
In newels waar die waarheid wegraak
C
En drome waar ek liefde lees
C D G
Daar waar jy moet wees...











