Laaste Lag
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3017381
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G D Em Bm
Soms verstaan ek mense wil alleen wees
C G D
Soms verraai jou oë ’n hart wat huil
G D Em Bm
Soms wil ek ook elders sit en stilwees
C Am D
Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
G D Em Bm
Ons weet tog liefde vlug maar net in sirkels
C G D
Ons weet ook elke wegloop los ‘n merk
G D Em Bm
Tog verdwyn jy in die stadsligte se spikkels
C Am D
En ek staan hier en wonder hoe dit werk
Chorus
G D Em Bm
En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag
C Am G D
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
G D Em Bm
En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag
C Am D G
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Verse 2
G D Em Bm
Af en aan jy dra my soos ’n jas
C G D
In Augustus waar die winde vir jou wag
G D Em Bm
En jy los my in die somer en ek’s ’n las
C Am D
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
Bridge
Gm D#
En ek hoor jou
Cm D D#
En ek hoor jou
A# C
Staan ek weer in die langste nag
D C D
Dis die laaste keer
C D C D C D
Wat ek vir jou sal wag