Die Sprokie
- Steve Hofmeyr
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/395199
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C F C
Jy vertel my van 'n land en sy legendes,
C F C
En van sprokies wat deur dik en dun bestaan
F G
Liefde wat te sterk was,
C G Am7
Vir towenaarellendes;
C F G C
Liefde wat ons weet kan nooit vergaan
C F C
Ek weet daar’s niemand wat die wêreld weer kan wysmaak,
C F C
Want daar’s niemand wat sal glo wat ons twee het,
F G
Sonder helde, sonder hemele;
Em G Am7
waar wyse hekse waak,
C F G C
Het jy my met ‘n prins se hart kom red
Chorus
C G
In al die fabels en verhale saam
F C
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
C G F
Met liefde wat deur alles staan soos jy
C G
Elke keer as die boek toeslaan,
F C
Fluit-fluit jou storie’s uit,
C G F
Wil ek weet of jy bestaan vir my,
F C
'n Held vir my, 'n held vir my?
Verse 2
C F C
Daar’s 'n pyl-en-boog in al jou hart se woude,
C F C
En jy skiet briefies oor my grys kasteel se muur
F G
Buite staan jou goue koets
C G Am7
Wat heelnag deur die koue
C F G C
Vlinders volg en dwergies laat bestuur
C F C
En jou swaard hang reg om reuse te verower,
C F C
Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen
F G
Wolwe wag om elke draai
Em Am7
En dan is daar nog rowers,
C F G C
Vat my nou, voor ander dit dalk doen
Chorus
C G
In al die fabels en verhale saam
F C
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
C G F
Met liefde wat deur alles staan soos jy
C G
Elke keer as die boek toeslaan,
F C
Fluit-fluit jou storie’s uit,
C G F
Wil ek weet of jy bestaan vir my,
F C
'n Held vir my, 'n held vir my?
Instr
C G Am
F G C
Chorus
C G
In al die fabels en verhale saam
F C
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
C G F
Met liefde wat deur alles staan soos jy
C G
Elke keer as die boek toeslaan,
F C
Fluit-fluit jou storie’s uit,
C G F
Wil ek weet of jy bestaan vir my,
F C
'n Held vir my, 'n held vir my?











