Skilpadbessiebos
- Herman Kleinhans
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/1828101
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
D
Verse
D
Jy kan by die agterdeur staan
A Bm
Ek maak net al die ruite toe
Bm
Daai skelm glimlag ek wil
G
Jou net uit daai rok uit soen
Alles van my weerkaats in jou oe
D A
Jy het my ontroer
Verse
D
Jy staan en trippel om
A Bm
Daardie skilpadbessiebos
Ek wil by jou vlerksleep
G
Ek sal alles net so los
G
As jy net daai
Liewe Heer spesie
D A
Op jou ... speel
Chorus
D
Se dan tog net jy is lief vir my
Bm
Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei
G
Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar
D A
Kan ons asseblief net eers alles laat staan
D
Fluister nog een keer net in my oor
Bm
Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook
G
Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis
D A
Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis
Bridge
G D Bm
En ons sal dan mos weer
G D A
In die vlakwater kan staan
G D Bm
Jou hand in myne
A
Dis die mooiste gebaar
Chorus
D
Se dan tog net jy is lief vir my
Bm
Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei
G
Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar
D A
Kan ons asseblief net eers alles laat staan
D
Fluister nog een keer net in my oor
Bm
Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook
G
Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis
D A
Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis
Verse
D
Jy staan en trippel om
A Bm
Daardie skilpadbessiebos
Ek wil by jou vlerksleep
G
Ek sal alles net so los
G
As jy net daai
Liewe Heer spesie
D A
Op jou ... speel
Chorus
D
Se dan tog net jy is lief vir my
Bm
Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei
G
Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar
D A
Kan ons asseblief net eers alles laat staan
D
Fluister nog een keer net in my oor
Bm
Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook
G
Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis
D A
Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis
Outro
D
Jy kan by die agterdeur staan
N.C.
Ek maak net al die ruite toe
**********************************************************************
Stuur versoeke en kommentaar na [email protected]
Geniet hom!
----------------------------------------
Die leêr het die egtheids toets geslaag.
----------------------------------------