Goeie Guns
- Herman Kleinhans
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/440002
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C#m E A E
Ons sal leef Ons sal sterf
C#m E A E
op die maat van goeie guns se lukrake werk
C#m E A E
Die een kant wit Die anderkant swart en
C#m E A E
in die middel is ′n lyn waar ons almal mekaar verstaan
Bridge
F#m C#m E B
Wat sal jy dan sê as ons lê in daai graf?
F#m C#m E B
Hoor jy nog die roepstem van die ou Suid-Afrika?
Chorus
A E C#m B
Want ek hoor nuwe klanke en dit word deur miljoene gemaak
A E C#m B
Ek sal opstaan ek sal sterf gee net vir ons almal 'n gelyke kans
Verse 2
C#m E A E
Hoe kom ons dan nou daar?
C#m E A E
By die punt waar elke mens sy buurman aanvaar
C#m E A E
Kyk net rond aanvaar die bond
C#m E A E
Want hierdie hemel is net vir een leeftyd daar
Bridge
F#m C#m E B
Wat sal jy dan sê as ons lê in daai graf?
F#m C#m E B
Hoor jy nog die roepstem van die ou Suid-Afrika?
Chorus
A E C#m B
Want ek hoor nuwe klanke en dit word deur miljoene gemaak
A E C#m B
Ek sal opstaan ek sal sterf gee net vir ons almal 'n gelyke kans
Chorus
A E C#m B
Want ek hoor nuwe klanke en dit word deur miljoene gemaak
A E C#m B
Ek sal opstaan ek sal sterf gee net vir ons almal 'n gelyke kans
Outro
C#m E
Ons sal leef
A E
Ons sal sterf
C#m E A E
op die maat van goeie guns se lukrake werk