1000 Koffies
- Herman Kleinhans
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/2707031
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
Dm7
Maryke elke keer as ek jou sien
Bb
wonder ek of ek jou werklik verdien?
F
Maar dan begin jy te praat
C
en dit maak my dink dat ons iets agter kan laat en
Dm7 Bb
Dit dan mooi sal wees as ons terugkyk
F
maar soos ek vir jou sê dis ‘n besluit
C
En ek het hom klaar gemaak
ek glo jy’s ook amper daar
Chorus
Dm Bb
Ek kan nog daai Sondagoggend ruik
F C
Ek dink ons is uiteindelik in ons koningkryk
Dm Bb
Jy’t my uit die donker kom red
F
ek skuld jou 1000 koffies in die bed
C
Die lewe het my moertoe gemaak
Dm
en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Bb
Onthou jy nog die aand van ses Oktober
F
jy het my gesoen en ek’t belowe
C
Tot die Here ons kom haal
tot die Here ons kom haal
Verse
Dm7 Bb
Maryke jy aanvaar my nes ek is
F
en liewe mens bloot vir dit
C
Moet ek vir jou dankie sê en in jou sal ek ook my tyd belê want
Dm7 Bm
Ek’s moontlik die gelukkigste wat ek ooit was
F
en in ons saamwees lê daar groot krag
C
Ek glo dit met my hele hart jy kan hom maar kom staan en vat
Chorus
Dm Bb
Ek kan nog daai Sondagoggend ruik
F C
Ek dink ons is uiteindelik in ons koningkryk
Dm Bb
Jy’t my uit die donker kom red
F
ek skuld jou 1000 koffies in die bed
C
Die lewe het my moertoe gemaak
Dm
en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Bb
Onthou jy nog die aand van ses Oktober
F
jy het my gesoen en ek’t belowe
C
Tot die Here ons kom haal
tot die Here ons kom haal
Outro
Dm Bb
Jy’t my uit die donker kom red
F
ek skuld jou 1000 koffies in die bed
C
Die lewe het my moertoe gemaak
Dm
en ewe skielik het ek nog ‘n kans
Bb
Onthou jy nog die aand van ses Oktober
F
jy het my gesoen en ek’t belowe
C
Tot die Here ons kom haal
tot die Here ons kom haal











