Die Kamer Sal Weet
- Herman Kleinhans
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/2732111
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
C
Ons sit
Am
Op daai stoep
Em F
Met die berge wat pronk
C G
En die mense is dronk
C Am
Jy weet ons
Em F
Kan maar vir oulaas nog 'n
C G
Sigaret aansteek
Pre-Chorus
F C
Tot die mense vir my vra
Am
om jou liedjie te sing
F
Hoe kan ek dan "nee" sê my ding?
Chorus
Am Em
Ons staan en dans in die kombuis
F C
En die Here weet
Am Em F
Ek sal mos nou mal raak as jy
C
Sê "Maak toe daai deur"
Am Gm
Ek dink ons moet nog eenkeer
F C
Al ons geheime deel
G A
Maar die kamer sal weet
F Fm F
Ja die kamer sal weet
Verse
C Am
Ons kan maar
Em F
nou eers weer nou rustig in
C G
Mekaar se arms wees
C
Die dag is
Am E F
Op sy einde en siende dat seine
C G
Wеgraak saam met gees
Pre-Chorus
F C
Tot die mensе vir my vra
Am
om jou liedjie te sing
F
Hoe kan ek dan "nee" sê my ding?
Chorus
Am Em
Ons staan en dans in die kombuis
F C
En die Here weet
Am Em
Ek sal mos nou mal raak as jy
F C
Sê "Maak toe daai deur"
Am Em
Ek dink ons moet nog eenkeer
F C
Al ons geheime deel
G Am
Maar die kamer sal weet
F
Ja die kamer sal weet
Verse
C
Mense praat
Am Em
En die skadu's sê dis laat
F
Soos die trane vloei
C G
En die harte bloei
C Am Em
Jy het nou weer oop laat maak
Fm F
Al die kaarte is uit
C G
En ons leef sonder spyt
Pre-Chorus
F G C
Tot die mense vir my vra
Am
om jou liedjie te sing
F
Hoe kan ek dan "nee" sê my ding?
Chorus
Am Em
Ons staan en dans in die kombuis
F C
En die Here weet
Am Em
Ek sal mos nou mal raak as jy
F C
Sê "Maak toe daai deur"
Am Em
Ek dink ons moet nog eenkeer
F C
Al ons geheime deel
G Am
Maar die kamer sal weet
F
Ja die kamer sal weet
Am Em
Ons staan en dans in die kombuis
F C
En die Here weet
Am Em
Ek sal mos nou mal raak as jy
F C
Sê "Maak toe daai deur"
Am Em
Ek dink ons moet nog eenkeer
F C
Al ons geheime deel
G Am
Maar die kamer sal weet
F
Ja die kamer sal weet
Am Em
Ons staan en dans in die kombuis
F C
En die Here weet
Am Em
Ek sal mos nou mal raak as jy
F C
Sê "Maak toe daai deur"
Am Em
Ek dink ons moet nog eenkeer
F C
Al ons geheime deel
G Am
Maar die kamer sal weet
F C
Ja die kamer sal weet











