Fok Vrou
- Herman Kleinhans
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/635998
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
Dm
Onthou jy nog daai aand in Vietnam?
F
Toe daai storm losbars en ons vas begin dans
N.C Dm
in die strate van Capa eiland
F
Ekke hoor nog hoe ons lag
N.C Dm
Nou kyk ek na daai mure om jou
F
Ek sweer ek sal 'n toring langsaan vir jou bou
Dm F
En 'n kabel span sodat jy uit kan klim net wanneer dit jou pas
A# F
So fok vrou
C Dm
As jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
A# F
Van ons
C Dm
Ons tye in die hemel en ons tye in die hel
A# F
Fok vrou
C Dm
As jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
A# F
Dat jy
C
Die beste mens is wie ek ken want jy's my beste pel
Dm F ×4
N.C Dm
Onthou jy nog daai aand in Hanoi?
F
Poegies nuwe vriende en jy wat jouself gooi
Dm
Oor die hek van 'n begraafplaas
F
En daar't ons hand aan hand baljaar
Dm
Somtyds wens ek ons kan teruggaan
F
Maar daar's nuwe uitdagings wat voor ons staan
Dm
Saam met jou sal ek gou aanpak
F
Indien jy my toelaat