Winter
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/921967
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C C C C
Verse 1
C
Met jou oë soos winter
Em Am
Die bries kom van diep uit die see
F C
Het ek jou in die dood al ontmoet?
Em
Sit my in jou bloes
Am
As dit raas in die dorp
F C Em Am F
Ek het jou in my bloed hoor klop
Verse 2
C
Die nag is gesplinter
Em Am
Met silwer van diep uit see
F C
Ek het jou op my laaste ontmoet
Em
Sit my in jou bors
Am
As dit raas in jou mond
F C C
Ek het jou in my bloed hoor klop
Chorus
Dm Am
Ek het weer verdwaal in die veld
F C G
Jy’t die sterre oor my uitgegiet
Verse 3
C
As jy daai lot kan vergewe,
Em Am
Kan ek nog buite jou klere gaan hang
F C
En die wind op ons roep
Em
Die bome, die koor
Am F
Ek weet jy wou dit hoor
Verse 4
C
Jy’t my gevra
Em
Ek het al hierdie goed
Am
Van die jeug en die bloed
F C
Tussen mense vergeet
Em
Sit my in jou plan
Am
As dit raas in jou kop
F C C
Ek kan jou in my toekoms voel
Chorus
Dm Am
Ek het weer verdwaal in die veld
F C G
Jy’t die sterre oor my uitgegiet
Outro
F C G C
Nou's dit winter











