Somersetwes
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5020671
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Am F C G 3x
Verse 1
Am F
Hulle sê dat die son gaan skyn daar op
C G
Somersetwes, vat my net
Am F
Lief hoor jy hoe die honde blaf in die
C G Am F C G Am
dood van die nag, die dood van die na---------g
G Am F C G Am
die dood van die na---------g
Verse 2
Am F
Hell ek weet jy wonder wat jou
C G
pa gaan sê, glo my net,
Am F
vir jou skryf ek jou naam op die bors van die
C G Am F C G Am
Here God, die Here Go---------d
G Am F C G Am
die Here Go---------d
Instr
Am F C G Am
Outro
Am F
Ek het gistraand weer gewonder of ek jou maar kon bell
C G
ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel











