Gaan Huistoe Ek Kom Nou
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/198687
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C C
Verse 1
C G Am
Jy kom met jou hare los
G F
en vleg my daarin
C
druk jou beskuit
G Am
in my koffie voor ons sluit
F C
dink jy die Here dink vooruit?
G
kan ek onderhandel
F Am
dat iemand soos jy
G F
na my kyk?
Verse 2
C G Am
Die mense in die dorp word dan stil
G F
en kyk vir ’n teken op
C
het jy besluit
G Am
om daai fokker weg te wys?
F C
dink jy my rus kom maar met tyd?
G
kan ek onderhandel
F Am
dat iemand soos jy
G F
na my kyk?
Chorus
F Am
Die vrou sê vir haar man
G C
staan op, ek weet jy kan
F
ek draai die krane oop -
C G
laat my dan deur jou loop
Verse 3
C G Am
Jy kyk by my wonde in
G F
ek staan, ek is oorwin
C
sit jou mond
G Am
op my brein en sluit my oë
F
dalk uit die donker
C
kom die tyd
G
waar ek weer wandel
F Am G
of hardloop, kan jy?
Chorus
F Am
Die man sê vir sy vrou
G C
gaan huis-toe, ek kom nou
F
gaan draai die krane oop -
C G
ek wil ons kindjie doop
F Am
Die man sê vir sy vrou
G C
gaan huis-toe, ek kom nou
F
gaan draai die krane oop -
C G
ek wil ons kindjie doop











