Wandelliedjie
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/843557
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Bm
Vou my nou op
D A
Ek is uitgedun
G
Ek sal oor hierdie koppe dryf
Bm D
Jy kan jou briefie skryf op my
A G D
Ek sal jou woorde voor gaan dra
A
Voor die dooies
G
En hul blinkoog-meester dien
Bm F#m
Daar is ʼn paar wat ek in elk geval wou sien
Pre-chorus
G
Een twee drie vier jaar terug
D
Ek is jammer ek was stadig
A
Ek is jammer ek was
Chorus
G
Jy met jou wandelliedie
D
Kom wandel onder deur my oë
A
Wag ʼn bietjie
G
Ek trap my tone teen die trappe moertoe
D
Jy's te vinnig deur my gange
A D G A
Na my stoep toe (Ek Het Bedoel Na My Stoep Toe)
Verse 2
G
Jy met jou kinderjare
D A
Wat oorgebly het op jou wimperhare
G
Jy's ʼn dwaas op my blinkvosperd
Want ek gaan nêrens
D A
Ek is boggerôl werd
Pre-chorus
G
Een twee drie vier jaar terug
D
Ek is jammer ek was stadig
A
Ek is jammer ek was
Chorus
G
Jy met jou wandelliedie
D
Kom wandel onder deur my oë
A
Wag ʼn bietjie
G
Ek trap my tone teen die trappe moertoe
D
Jy's te vinnig deur my gange
A D G A
Na my stoep toe (Ek Het Bedoel Na My Stoep Toe)











