Syn
- Spoegwolf
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/612248
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
F C
Dan woon ons in n boomhuis aleen
F
En as dit reen sal ek op die dak gaan staan
Am
En elke drupel vang
C
Vir jou in n blou
Keteltjie vrou weet jy nie
F
Ons sal deur hierdie kom selfs met n
Am C
hartseer glimlag
Chorus
Am C G
Hy staan stil vir een sekonde
Am
mamma kyk na my wonde
G
dis nie wonde nie my kind
Am
Jy mag dalk net so dink
G C
Maar baie meer het al baie meer veloor
Am
As ek haar weer kon mis
Het ek gedisintegreer
Verse 2
F C
Jy weet ek mag dalk langer bly
Am F
Ek sit vas in verleede tyd
C
Maar jy bly by my
Am
Jy sleep my langsaan tot jou slaap
G
Met met hart tot op jou oor
F Am C
Ek weet hys dood maar hy praat met my
F
En daars krake op die vensters van my oe
Am
Is dit jy wat daar skuil
G
In die koelte van my syn
Chorus
Am C G
Hy staan stil vir een sekonde
Am
mamma kyk na my wonde
G
dis nie wonde nie my kind
Am
Jy mag dalk net so dink
G C
Maar baie meer het al baie meer veloor
Am
As ek haar weer kon mis
Het ek gedisintegreer











