Storm
- Spoegwolf
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/99664
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G G
Verse 1
G Am
Ek wil na jou kyk
F C
ek wil jou baadjie soek
G G
jy weet ek speel vir tyd
F F
voor jy uitgaan
C C
en die wêreld face
G G
Toe ek jou ontmoet
Am Am
was ek klaar gereis
F F
Ses-en-twintig jaar lank
Am
Ek hardloop uit
Verse 2
F C
ons dans by die kar
G G
maar buite tyd
F F
jou voete verward
C C
ons lywe ryg
G G
toe ek jou ontmoet
Am Am
het die vloer gestyg
F
na ses-en-twintig jaar
Chorus
F C G Am
en dit storm in jou kop vanaand
F C G
as jy só kyk
Verse 3
Am
Swart soos die see
F C
skeer dit weer in my
G G
sien jy al deur?
F F
na wat hier aangaan
C C
Dit was ‘n koma
G G
maar ek het jou ontmoet
Am Am
en ek het opgestaan
F
na ses-en-twintig jaar
Chorus
F C G Am
en dit storm in jou kop vanaand
F C G
as jy só kyk
Bridge
F Am
weet ek daar is iets rein in my
F Am
jou in my
F Am
rein in my
F Am
jou in my
F C G Am
F C G Am
Chorus
F C G Am
en dit storm in jou kop vanaand
F C G
as jy só kyk











