Simonstad
- Spoegwolf
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/905844
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
intro
F C
Jy staar met oë vol son
Verse 1
Am
Ek onthou
F C G
Simonstad was toegedraai in blou
Em Am
Ek het die trein gevat na jou
F C G
Kruisement en sudoku
Verse 2
Am
Jy het nie vyande nie
F C
’n Agtertuin vol reën
G
Wie het nie vuil hande nie
Em Am
Ek het my pa se jas geleen
F C G
Om jou te vra of jy sal trou
Verse 3
Am
Te jonk om te besluit
F C
Jy wou saam met my groei
G
Jy wou saam met my buig
Em Am
En val in die eggo van 'n woud
F C G
Jy wou my hê as jou grootste fout
Chorus
F C
Jy staar met oë vol son
Em F Am C G
Jy staan langer as wat enigiemand kon by my
Verse 4
Am
Ek onthou
F C G
Simonstad was toegedraai in jou
Em
Ek was stukkend vasgehou
Am F C G
Half vuisvoos en donkerblou
Verse 5
Am
Al my vyande toe
F C
Het afgesaal en rondgestaan
G
Die see het gewoed
Em Am
Ek het my pa se mes geleen
F C G
Maar wat is dit teen ’n geweer?
Chorus
F C
Jy staar met oë vol son
Em F Am C G
Jy staan langer as wat enigiemand kon by my











