Seile
- Spoegwolf
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/849716
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F C G Am
Verse 1
N.C F
Ek sukkel nog n bietjie met die reën
C G Am
Nee, moet ek als dan onthou
F C
Jou hare in die wind
G Am
Die wonde op my lyf
F
Is seile
C G
Dis seile
Verse 2
N.C F
Ons het weer in die winter ontmoet
C G Am F C
Jou trui was oor jou neus getrek
G Am
Jou oë was uit
N.C F
Ek het jou na my kamer gevat
C G Am F C
Jy't gebewe soos n duif uit die reen
G Am
Ek dink jy't gevra
N.C
Kyk na my
N.C
Kyk na my
N.C
Kyk na my
N.C
Kyk na my
Chorus
F C
Wonde
G Am F C G Am
Vir een sekonde
F C
Kyk na my wonde
G Am F C G Am
Vir een sekonde
Verse 3
N.C F
Ek sukkel nog n bietjie met myself
C G Am
Hel, het ek jou dan verraai
F C
Wel blaai terug
G
Waar ek moes bly
Am
Dink jy ek kon bly?
F
Seile
G
Seile
C Am
Seile
Verse 4
N.C F
Ek het jou in die winter verloor
C G Am F C
Jou kniee was teen jou bors gedruk
G Am
Begin mens van voor
N.C F C
Ons moes diep in die nag na die see gaan
G Am
My voet van die briek
F C
By die duine op
G Am
Die maanlig vang
Chorus
N.C
Kyk na ons
N.C
Kyk na ons
N.C
Kyk na ons
N.C
Kyk na ons
F C
Wonde
G Am F C G Am
Vir een sekonde
N.C F C
Kyk na ons wonde
G Am F C G Am
Vir een sekonde
Dis al!
Seile!
Seile!











