Planete
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/590119
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
Jys op die vloer
F Am
op n matras en loer
C G C F Am G
Jyt die see ingebring en dit omring jou in wit lakens
Chorus
F C
Ek weet nie van Planete nie
Am G
Ek weet nie hoe ons wentel nie
F C Dm
maar dis om en om en om en om en om, om mekaar
F C G
Deesdae is ek swaerder aan jou
F C G
Deesdae is ek swaerder aan jou
Verse 2
C F
As ek oor jou sing
Am F
die ruimte in
C G C F Am G
is daar rekens in die nag dis duidelik maar sag, dit het jou terug gebring
Chorus
F C
Ek weet nie van Planete nie
Am G
Ek weet nie hoe ons wentel nie
F C Dm
maar dis om en om en om en om en om, om mekaar
F C G
deesdae is ek swaerder aan jou
F C G
deesdae is ek swaerder aan jou











