Op
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/481241
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C
Am C
jy sê ek moet jou toelaat
F C
om my lief te hê
Am
maak dit wat seer is
G C
weer iets om te sê
F C
wat die wêreld verander
Am G
vir dié wat stukkend is
Verse 1
Am C
jy maak my wakker
F C
met ’n bries van ’n soen
Am C
jy hou my wange
G C
asof jy iets kan doen
F C Am
met die fokop van my brein
G
gee jou lyf ook prys
Chorus
Am C
jy help my op
G
by die bed uit
Am F
help my by die ruit uit
Verse 2
Am C
ek was ’n ninja
F C
in my pa-hulle se tuin
Am C
Lucky het my rondgejaag
G C
ek’t jou gekry
F C
toe ek hoog in ons boom
Am G
na die maan toe was
Bridge
Am C
strale van silver
F C Am C
onthou ek jou wat in my bulder
G C
maar aanmekaar hou
F C
ja, jou vorm het verander
Am G
maar wat jy is kan nooit
Chorus
Am C
jy help my op
G
by die bed uit
Am F
help my by die ruit uit
Am F C
jy help my op
G
by die bed uit
Am F
help my by die ruit uit
Instr
C F C Am C G
C F C Am G
Outro
Am C
jy help my op
G
by die bed uit
Am F C
help my by die ruit uit











