Om Beter Te Voel
- Spoegwolf
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/147174
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
F C
Liefie ek gaan see toe
G Am F C
Jy weet hoe die water my laat voel
F C
Liefie ek gaan see toe
G Am F C
Jy weet hoe die water my laat voel
G Am
Jys reg ek gee toe
G6 C
Die swael proe
F C
My moed is weg gespoel
G Am
Ek gaan seker nog ‘n hou kry
F C G
Onthou jy wat die jeug in jou oë kon
Am
koop
G Am G6 C
Dis nou gevaarlik en swaarder
F C
As jy my vra
C
kan ek jou weer
G Am
Eendag hier ontmoet
F C
Kom haal uit die dood
G Am
En hel toe as ek moet
Em F
Ek moet, ek moet
G
Om jou te sien
Am
Ek reën aan die binnekant
F G
Ek het als probeer om beter te voel
Am
Ek reën aan die binnekant
F
Ek het als probeer
F C
So liefie ek gaan see toe
G Am F C
Jy weet hoe klein dit my laat voel
G Am
Jys reg ek gee toe
G Am F
Dis verkeerd hoe ons deurmekaar rond
C
spoel
G Am
Jy gaan seker nog ‘n man kry
F C G Am
En vas bly die jeug in jou oë verkoop
G Am G6 C
Vir iets gevaarlik en swaarder
F C
As jy my vra
C
dan sal ek jou weer
G Am
Eendag hier ontmoet
F C
Kom haal uit die dood
G Am
En hel toe as ek moet
Em F
Ek moet, ek moet
G
Om jou te sien
Am
Ek reën aan die binnekant
F G
Ek het als probeer om beter te voel
Am
Ek reën aan die binnekant
F
Ek het als probeer
F C
So liefie ek gaan see toe
G Am F C
Ek weet hoe die water na jou voel
G Am
Jys reg ek gee toe
G Am F C
Ek bid toe ons soen mekaar inspoel











