Ohana Cafe
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/138112
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro Tab Na "Ek le my neer..."
{tab: E|------------------| E|--------0-------|}
{tab: B|-----------1------| B|--0h1h2---------|}
{tab: G|-------0-------0--| G|----------------|}
{tab: D|-----2-------2----| D|----------------|}
{tab: A|--3---------------| A|----------------|}
{tab: e|---------3--------| e|----------------|}
Tab na die chorus.
Guitar 1
Am C Am
{tab: E|--1p0-----------------------------|}
{tab: B|------3---1h3-3/5----3h5p3---1----|}
{tab: G|-------------------------------2--|}
{tab: D|----------------------------------|}
{tab: A|----------------------------------|}
{tab: e|----------------------------------|}
Guitar 2
{tab: E|---------------------9p7h9--12-9--|}
{tab: B|----------------------------------|}
{tab: G|----------------------------------|}
{tab: D|----------------------------------|}
{tab: A|----------------------------------|}
{tab: e|----------------------------------|}
Intro Verse
C
Hey, Marguerite
Am
Ons het so baie
Fmaj7 G
Om teen mekaar te hou
G
Ek le my neer
Fmaj7 C
Dalk as ek stil is
Am Em F
Sal ek die man wat ek was
C G
Onthou
Verse 1
F C
En die donker uitskiet
G Am
Met hierdie songs, my lief
F C
Vergeet my nie
F C
Met my broers op die gras
G Am
Net nog n dorp, O hel
F C
Dit voel of jy hier was
Chorus
G
Na die see
F C
Hoe't jy so klein geword?
F C
Jy sit dwars in die stort
G Am
Met jou knieë teen jou bors
Verse 2
C
Ek was bang op die veld,
Am
Kaalvoet op die doe
F C
Elf en n half jaar oud
G
Ek kan jou onthou
F C Am
As ek die wind in my rugby trui
Em F C G
As ek die kind op die wolkgety
Verse 3
F C
Deur die donker gegiet
G Am
Hier is jou reën, my lief
F C
Vergeet my nie
F C
Daar's n kind op die gras
G Am
Speel met haar hond, O hel
F C
Dit voel of iets hier was
Chorus
G
Na die see
F C
Hoe't jy so klein geword?
F C
Jy sit dwars in die stort
G Am
Met jou knieë teen jou bors
Verse 2
Fmaj7
Ek kry toe weer vir Andre, die keer by Ohana cafe
Am
As kind wou ek soos hierdie mense wees
C
Wat in mooi truie, na die groot vryheid bedye het oor die water
Em
Want oor die wereld geskater is jou familie
Em
Het God ons, die sterre, soos mercury oor die heelal geskiet?
Outro Spoken
N.C.
Jy's hier om elkeen in jou gesin te vind
The house always wins', Se Andre
Maybe, but if we're brave and we're kind
Is daar dalk uitkomkans
As ons net so aanhou grind
"Ohana", se hulle mos in Lilo and Stitch,
"Means family, and family means
nobody
Gets left behind."











