Noorde
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5921111
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Vers 1
C
Dis in die oorsig
Em
Dis in die gly
C G C
Dis daai foto wat n witflits maak in my
Koor
Deur al hierdie dode
Em
was dit jy
C F G Am
Al my woorde word klein
F C G Am
Ek kan dit amper by jou kry
F C G Am F C G
Ek kan dit amper by jou kry
Vers 2
C
Dis in die bome
Em
Dis hier om te bly
C
Dit ruik na die klam bries
wat haar opvoel aan jou trui
Koor
Die lug wat jy in trek
Em
sal nog aan my klou
F G Am
al my bene word koud
F C G Am
maar ek wag nog hier op jou
F C G Am
maar ek wag nog hier op jou
Uitspeel
F Am
Die blond op jou ha ha-a-are
Em F
is op my uitgemors
Am
OOOOË OË OË OOË
F Am
Dis donker in die to-o-oring
G F
Daars n ruit in jou oë
Am G
OOOOË OË OË OOË MM M M MM











