Mayday
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7585411
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Am F
Sy kom in roosmaryn
C
Sy's bewende lig
Em
Sy staan op die lyn
Verse 2
Am
Is daar nog tyd
F
Vir liefde ná pyn?
C
Sê my, Liewe Jesus
Em
Is my kwota bereik?
Chorus
F Am C Em
Mayday Mayday Mayday Mayday Mayday
Verse 3
Am
Sy hang oor my droom
F
Soos rooi papier
C
Sy flikker in my
Em
Sy't iets gestuur
Verse 4
Am
Ek ruik die reën
F
Dit hang weer swaar
C
Ek hoor die skare sing:
Em
Ek sal jou dra
Chorus
Mayday
F Am C Em
Mayday Mayday
F Am C Em
Mayday Mayday Mayday Mayday
Verse 5
F
Twee siele ontmoet mekaar
C
In vierhonderdduisend jaar
G
Is daar niemand anders nie?
Am
Ek weet nie
F
Hel, ek sou dankbaar wees
C
Al sien ek jou die eerste keer
G Am
In die vuur
Verse 6
F
Twee siele ontmoet mekaar
C
In vierhonderdduisend jaar
G
Is daar niemand anders nie?
Am
Ek weet nie
F
Hel, ek sou dankbaar wees
C
Al sien ek jou die eerste keer











