Londen Volkleur
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/2073611
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Am Em C G Am
in die silwer weer is berge pikswart en room
Em C G C
jy’s die bleek prinses, “mister, ek het ’n droom”
G F C
het jy my vergeet in Londen?
Am Em C G Am
ons dop om ons reënwater-emmers en sit in die stort
Em C G C
jy’t jou hand op my wang, ‘lief, wat het jy geword?’
G F C
het jy my vergeet in Londen?’
C G Am
kom sien my weer
F C
in volkleur
Am F C G
ek weet ek moes jou my hele hart gee
Am Em
ons klere was ons seile
C G Am
hoog in die wind
Em
ek het jou verloor
C G C
maar jy’t my gevind
G F
toegedraai in swart
C
en sonde
Am Em C G Am
ek soek haar reuk nog somtyds diep in my trui
Em
daar’s ‘n bries in ons elkeen
C G C
toe jy waai vir my
G F
het dit als geskeur
C
met sonlig
C G Am
en was ons weer
F C
in volkleur
Am C G
ek weet ek wil jou my hele hart gee











