Loerie
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/622575
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Dm
Daar is 'n loerie in die boom
F
En 'n meisie in die stroom
C Dm
Ja, die middag het haar blond gemaak
Dm
Daar is 'n bottel in my hand
F
En 'n bier in my hart
C Dm
Ja, die middag het my swaar gemaak
Chorus
Bb
Kan ek jou kom sien?
C
Ek dink ek ly
F C
My lewe lank
Dm
Aan swaartekrag
Verse 2
Dm
Daar is 'n dier in jou kyk
F
Wat 'n skaduwee kan eet
C Dm
En die ruite van my skedel steel
Dm
So bleik jou lig my brein
F
Met jou lyfie gestyn
C Dm
Maak dit merke in my keel
Chorus
Bb
Kan ek jou kom sien?
C
Ek dink ek ly
F C
My lewe lank
Dm
Aan swaartekrag
Chorus
Bb
Ek gaan jou kom sien
C
Ek weet jy ly
F C
Ook jou lewe lank
Dm
Aan swaartekrag
Verse 3
Dm
Daar is 'n spook in die poel
F
Wat by die stroom afspoel
C Dm
Ek hoor die monster van die see
Dm
Ek gooi my boot op die rots
F
En my haat en my trots
C Dm
Waterduine van jou hartseer
Chorus
Bb
kan maar vir my kom sien
C
Verdrink en ly
F
Ons lewens lank
Dm
Aan swaartekrag
Chorus
Bb
Liewe Here, sien
C
Ons almal ly
F
Ons lewens lank
Dm
Aan swaartekrag
Whistling
Dm F C
Instr
Dm F C
Chorus
Bb
Liewe Here, sien
C
Ons almal ly
F C
Ons lewens lank
Dm
Aan swaarte krag
Outro
Bb
Liewe Here, sien
C
Ons almal ly
F C
Ons lewens lank
Dm
Aan swaarte krag
{tab: e|-------------|}
{tab: A|-------------|}
{tab: D|-------------|}
{tab: G|------7------| x tot Verse 1 klaar is}
{tab: B|-------------|}
{tab: E|-------------| }











