Lalabai
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5523
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D A D A D
Verse 1
D A D
Ek het ʼn huis aan die bokant van my toekoms
A
Waar jy jou kindertjies bad
D Bm
En selfs die spoke
G
Soos duiwe
A D A D
Aan die lyne lag
Verse 2
A D
Ek het ʼn pyl in die harde deel van my
A D
kopbeen
A F#m
Waarom die bloed Klop soos ʼn drom
Bm
En min
G
Min maar soms stop
A D A D
As jy nader kom
Pre-chorus
F#m
Jy strike my soos ʼn flint
Bm G
My hande bly Agter my kop
D
En ek kyk op
F#m Bm
In wakker sweet soos elke aand
G D
Kan di Here my laat slaap?
Bm G
En jy lyk laat maar jy staan en sê jy sien
D
my hier rond
F#m D
Jy sien my
Chorus
G A F F#m
Ai Lalabai maak my oë tog toe
G A D F#m
Toe, toe, toe, toe, na jou toe toe toe
G A Bm F#m
Maak my nie so alleen, alleen, alleen
G A Em A G D G A
Na jou toe heen
Verse 3
D A D A D
Ek het jou lyf in die voorportaal besoek
A Bm
En in die gange waar geeste dwaal en vloek
G
Hulle vloek en hulle fluister
A D A D
As hulle ook na jou soek
Pre-chorus
F#m
Jy strike my soos ʼn flint
Bm G
My hande bly Agter my kop
D
En ek kyk op
F#m Bm
In wakker sweet soos elke aand
G D
Kan di Here my laat slaap?
Bm G
En jy lyk laat maar jy staan en sê jy sien
D
my hier rond
F#m D
Jy sien my
Chorus
G A F F#m
Ai Lalabai maak my oë tog toe
G A D F#m
Toe, toe, toe, toe, na jou toe toe toe
G A Bm F#m
Maak my nie so alleen, alleen, alleen
G A Em A G D G A
Na jou toe heen











