Kort Donner
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/977594
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C Em Am
Wat's daai lyne op jou gesig
F G Am
Nee dis seker net die lig
C Em Am
Trek jou lip styf teen my verlede
F G Am
Al my stories is net oordrewe
Em
Daars oorlewering
Chorus
F G Am
Wie's daai kort donner op die corner
G F
Waarmee jy heeldag staan en praat
G Am
Hy moet sy eie vriende maak
F G Am
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
G F
En die hemel alleen die weet
G Am
Ek is al amper dood van gees
Verse 2
C Em Am
Aangetrek soos n blinkertjie
F G Am
Jy gooi my hart soos n sinkertjie
C Em Am
Net een woord elke asem lank
F
As jy so slaap en praat
G Am
Maak jy my net so bang, sê my
Chorus
F G Am
Wie's daai kort donner op die corner
G F
Waarmee jy heeldag staan en praat
G Am
Hy moet sy eie vriende maak
F G Am
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
G F
En die hemel alleen die weet
G Am
Ek is al amper dood van gees
Chorus
F G Am
Wie's daai kort donner op die corner
G F
Waarmee jy heeldag staan en praat
G Am
Hy moet sy eie vriende maak
F G Am
Ek was al meer as net een keer jonk gewees
G F
En die hemel alleen die weet
G Am
Ek is al amper dood van gees











