Gordyne
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/2605591
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
C G
Die gordyne lig
Am Em
Sy’t vroeër wakker geword
F C
Ek’t gesoek vir ‘n teken
Am
Man-down
Em
Ek’s bewond
F G Am
Dink jy dis selfsugtig om te vra
Em F
Dat almal fokof hier?
G
Ek wil oorbegin
C G
Hier by jou begin
C G F
Sukkel om huur by te bring
C G
Regop staan vir my beloftes
Am F
Ons gaan iets word met hierdie songs, my
G
ding
C G Dm
Is dit selfsugtig om te vra?
F
Kan jy my toevlug wees?
C G Dm
Kan jy kom lê in die donker tuin
F
As die wereld helder is?
C G
Dis ‘n sondag-aand
Am Em F
God reën by die badvenster in
C
Sy drink lou-warm milo
Word donker -
Am Em
‘dis net die wind’
F G Am
Dink jy dis selfsugtig om te vra
Em F
Dat ons seer sal hou?
G
Ek soek die ware jou











