Daars Net Een Man
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/314606
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Am F C
Wat het van my geword
G
Kan jy kom inmeng
F Am
My oë bibber ook,
G F C
as die deernis weg gekook, stoom en rook
G
Ek mis jou ook
Verse 2
Am F C
Het jy die foto's gesien
G
Almal het kom luister
F Am
Dit voel of hul jou stook,
G F C
maar uit my kom jou spook, stoom en rook
G
ek mis jou ook
Chorus
F Am
Onthou jy muizenberg, ek kan,
C G F
Ons broers wag met die kamera op die strand
Am C
Ek sit by jou bene, soek jou hand
G F C
Jy kan al jou vriende vertel
Am G
Daar's net een man
F Am
Daar's 'n someone
C G F Am C G
En eks daai eendag vir jou
Verse 3
Am F C
Hoe dit so seer geword
G
Kan jy kom inmeng
F Am
Senings word donnerweer
G F C
Jou kar lig op die teer, gedink jys terug
G
Ek mis jou meer
Verse 4
Am F C
Het jy die fotos gesien,
G
almal vra waar jy is
F Am
Die waarheid in my groei,
G F C
my woorde oor jou bloei, en lengte weet
G
ek mis jou meer
Chorus
F Am
Onthou jy muizenberg, ek kan,
C G F
Ons broers wag met die kamera op die strand
Am C
Ek sit by jou bene, soek jou hand
G F C
Jy kan al jou vriende vertel
Am G
Daar's net een man
F Am
Daar's 'n someone
C G F Am C G
En eks daai eendag vir jou
F C
Jy kan al jou vriende vertel
Am G
Daar's net een man
F Am
Daar's 'n someone
C G F Am C G
En eks daai eendag vir
Outro
F Am C G











