Cloetesville
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4362468
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Dm
Verse 1
Bb Dm
Daars n vuur in Cloetesville
F C
Jy hou ons baba stuif en stil
Bb
Onder in die agter tuin staan n engel
Dm Am Bb
Nog in pyn na vloed na die val
Dm
Ons drink bier van mel en roet
F C
En praat oor dinge wat ons pla
Bb
Hou net stil die wilde pyn soos n engel
Dm Am Bb
Hak in my na die vloed na die val
Chorus
Dm C
Jy sê dis nou moeilik
Bb Dm
Ek kan voel jys wakker
F C
Dis als stadig
Bb Dm A Bb
Maar daar is nou n nuwe lewe in jou arms
Verse 2
Dm
Daar is n stilte in jou kyk
F C
Iets wat agter in my bly
Bb
Weg van al die vrees en bloed en stories
Dm Am Bb
Wat my sny na die vloed na die val
Dm
Dis my tweede rondte hier
F C
En al daai fokkers hang nog rond
Bb
Jy is die gekraakte ruit tussen my en
Dm Am Bbd
Al die skyn van ons donker son
Chorus
Dm C
Jy sê dis nou moeilik
Bb Dm
Ek kan voel jys wakker
F C
Dis als stadig
Bb Dm A Bb
Maar daar is nou n nuwe lewe in jou arms
Dm C
Jy sê dis nou moeilik
Bb Dm
Ek kan voel jys wakker
F C
Dis als stadig
Bb Dm A Bb
Maar daar is nou n nuwe lewe in jou arms
Outro
N.C
Daars n vuur in Cloetesville











