Bokser
- Spoegwolf
Key: D D ·
Orig: D ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9303371
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G D Bm A
Verse 1
G D
Sy sê sy’s ’n bokser
Bm A
sy hou my tuinrose vas
G D
met merke op haar hande
Bm A
dink jy my bene sal hou
G D Bm Bm
vir nog ’n laaste hou
Chorus
G G D
en ek mompel deur die skade
D Bm
dink jy daai jare
Bm A A
kom nou
G G D
jy’s die fighter in die skare
D Bm Bm
ek hoop maar ek val dan
A A
aan jou
G D Bm A
G D Bm A
Verse 2
G D
Sy sê sy’s ’n bokser
Bm A
sy kyk na die houe op my
G D
ek kom uit die koue
Bm A
maar daar’s iets in my hart
G
wat nog gloei
D Bm Bm
waar dit soms ook bloei
Chorus
G G D
en ek mompel deur die skade
D Bm
dink jy daai jare
Bm A A
kom nou
G G D
jy’s die fighter in die skare
D Bm Bm
ek hoop maar ek val dan
A A
aan jou
G D Bm A
G D Bm A
Outro
G D Bm A
G D Bm A











