Blompatrone
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/669062
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
D A Em
Ra my terug my lief en bly
D A Em
Bly by my by praat in ons oue eie taal
D A Em
Wanneer laas was jy kaal?
Verse 2
D A
Salf my voorkop
Em
Byt my wang
D
Laat my arms by die bed af hang
A Em
Dreig die liefde uit my keel
D A Em
Steek dit weg as jy dit steel
Chorus
G
Ons slaan ʼn tent op my bed op
D A
Ons hou die blompatrone dop
G
As die son deur die laken skyn
D
Sê net weer jy's lief vir my
A
Die siekte gaan my onder kry
Bm G D A
Maar my liggie sal skyn
Bridge
G A D
Ek kan sien ons het al twee iets hier
Bm
verloor
G A
Maar jy kan my jas leen
D Bm
Sit jou bors net teen my oor
G A
Ek sal ʼn ster vir jou gaan vang
D Bm
As die sterre laag kom hang
G A
Jy kan dit opsit in ons huis
G A G
Dit kan saam met die sonbesies, saam met die
A Bm G D A
yskas suis
Chorus
G
Ons slaan ʼn tent op my bed op
D A
Ons hou die blompatrone dop
G
As die son deur die laken skyn
D
Sê net weer jy's lief vir my
A
Die siekte gaan my onder kry
Bm G D A
Maar my liggie sal skyn











