Bellevlei
- Spoegwolf
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/1691111
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D
Verse 1
G D
Jy's my vakansie sonder see
A Bm
in die skadu my laatoggend tee
G D
Jou vir die ewige lewe ruil
A F#m
Lief is die antwoord nee?
G Bm
Lief is die antwoord nee?
Verse 2
G D
Om jou so in jou huis te sien
A Bm
Is om die toekoms te voel, is om die Here te dien
G D
Jy hang jou klere soos ou stories op
A Bm
al jou honde, kom kyk, vertel my
G
Dit was klein
A
Was dit klein
Bm G
As ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
D
Jou lank terug, jou nou en jou eendag
A Bm
In 'n piksoen terwyl jy dit wegpak
Chorus
G
Bellevlei is daar iets van my
D
Hier begrawe?
A
Ek weet ek's nou nader
Bm F#m G
Aan my rus
G
Bellevlei is daar iets van my
D
Hier begrawe?
A
Ek weet ek's nou nader
Bm F#m G
Aan my rus
Saxophone instrumental
D A Bm
G D A F#m
G A Bm
Verse 3
G D
Wat my die seerste maak word krag
A Bm
Dalk oor die sterkste hart is sagter
G D
En braaf genoeg om te breek
A Bm
Ek hardloop deur hierdie miltsteek
G
Net n naam
A
was dit klein
Bm G
As jy so naby aan my staan kan ek dit voel
D
My lank-terug se klere is pikswart
A Bm F#m
Ek glimlag as ons wegpak
Chorus
G
Bellevlei is daar iets van my
D
Hier begrawe?
A
Ek weet ek's nou nader
Bm F#m G
Aan my rus
G
Bellevlei is daar iets van my
D
Hier begrawe?
A
Ek weet ek's nou nader
Bm F#m G
Aan my rus
Saxophone outro
D A Bm
G D A F#m
D G A Bm











