Ou Ryperd
- Dozi
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/728400
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Ou Ryperd - Dozi
Intro
| G | % | % | % |
Verse 1
G C G
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
D
Ou ryperd, so deur die lewensbane
G C G
Wanneer jou ry-dag oor is, gaan jou ou lyf lekker rus
G D G
Jy, ou ryperd van my
Verse 2
G
Jaag maar aan, ou maat. Die maan skyn helder vannaand
G
Jaag maar aan, ou maat.
D
My nooientjie sy wag my vanaand
Verse 3
G
Hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
C G
Dra my op jou lekker ou rug
G
Jaag maar aan, ou maat.
D G
My nooientjie sy wag daar vanaand
Bridge
C G
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd
A D
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Verse 4
G
Dra my oor die rivier se brug
C G
Dra my op jou lekker ou rug
G D G
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Verse 5
G C G
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
D
Ou ryperd, so deur die lewensbane
G C G
Wanneer jou ry-dag oor is, sal jou ou lyf lekker rus
G D G
Jy, ou ryperd van my
Bridge
C G
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd
A D
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Verse 6

Verse 7
G
Dra my oor die rivier se brug
C G
Dra my op jou lekker ou rug
G D G
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Outro
G D G
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
G D G
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas