Dink Aan Jou Tarentaal Se Veer
- Dozi
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/808803
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
VERSE 1
A D
Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer
Bm E
Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees
A D
Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar
Bm E
n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan
CHORUS
D E A Bm
Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
D E A
En ek dink aan die perels op jou lyf
VERSE 2
A D
Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag
Bm E
Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen
A D
Ek het die lewe se vreemde paaie geloop n goeie begrip is net n halwe woord
Bm E
Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word
CHORUS
D E A Bm
Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
D E A
En ek dink aan die perels op jou lyf











