Ma Se Song
- Dozi
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/977681
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C | G
C | G
C | D
C | G
Verse 1
C G C G
Ek wil vir my 'n droomvanger kry
C D C G
Want daars 'n droom wat ek wil vang vir my
C G C G
Net die ou lagplooitjies om jou oe
C D C G
En daardie lyfie vooroor geboe
Chorus
C Am D
En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D
As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Verse 2
G C G
Verwringede hande in haar skoot
C D C G
Diepe denker een van haar soort
C G C G
Wil net die beste gee vir haar kinders
C D C G
En dis wat sy haar lewe doen
Chorus
C Am D
En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D
As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Verse 3
C G C G C D C G
Kan ek onthou die warm lesse van die lewe vasgepen
C G C G C D
Die grootste les van my ma is dat ek trots is
C G
dat God my God is.
Chorus
C Am D
En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D
As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Outro
C G C G C D
Die grootste les van my ma is dat ek trots is
C G
dat God my God is.