Trompie
- Brendan Peyper
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/847115
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C7
Verse 1
C7
Hy’s die baas van die plaas, maak die grootste geraas
F G7
Niks kan hom vang nie, niks maak hom bang nie
C7
Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
F G7
Hy kom nie terug nie, as ek nie fluit nie
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
Chorus
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G C7
Trompie jy’s die boss
Verse 2
C7
Soos ‘n Springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal
F G7
Teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
C7
Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie
F G7
Dis alles syne, sy bosveld buite
Am G F
My skaduwee wat luister
C G
My hart se punt my yster
Chorus
N.C.
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy’s ook nie bang vir ‘n leeu, vir ‘n slang nie
F G
Trompie, Trompie
C
Soek vir ‘n kat vir die jakkals in die gat
Of ‘n haas in die pad of ‘n been in die karkas
F G
Trompie, Trompie
F G
Sy byt is groter as sy blaf
C G/B Am
En liefde trap sy tjank af
F
Waar hy vas vat laat hy nie los
G C7
Trompie jy’s die boss
Bridge
C Bb C Bb C
Hey (Kom hierso kom hierso) Trompie (Vat hom vat hom)
C F
Waar’s daai balletjie bring hom vir my
C Bb C Bb C
Hey (Soek hom soek hom) ek sê sit (Kom hierso kom hierso honde), ek sê luister (Kyk vir my)
C F
Waar’s jou balletjie bring hom vir my
C7 F G7
Trompie, Trompie, Trompie, waar’s jou balletjie bring hom vir my

G
Trompie jy’s die boss
Outro
C7 C7
Trompie, Trompie