Jy Laat Dit Maklik Lyk
- Brendan Peyper
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/2463
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
Jou vat jou lyf
jou fynbesnaarde
Am
bene loop verby
soos koringare
F
en die manne val soos vliee
as jy 'n kyk of twee weggee
C G
ek soek jou aandag al hoe meer
Verse 2
C
die woorde raak verdwaal
hier in my mond
Am
ek is gekwes en ek weet ek is gewond
F
en skielik weet ek dat jy
G C G
die eksie in perfeksie sit
Chorus
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet
net wat doen daai stoute kyk
F
met die hart van my
C G
kan ek seblief net my asem weer terug kry
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet
ek is vuur en vlamme vooruit
F
ek wil alles gee
C G
my hart my liefde en soveel meer
C G
jy laat dit maklik lyk
Verse 3
C
jy lyk vir my soos selina gomez
Am
en jy skuif die oe
perfeksie wat jy is
F
jou woorde melodie
ek kan nie dink of antwoorde nie
C
jou lippe vang my
G
dit raak stil
C
die woorde raak verdwaal
hier in my mond
Am
ek is gekwes en ek weet ek is gewond
F
en skielik weet ek dat jy
G C G
die eksie in perfeksie sit
Chorus
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet
net wat doen daai stoute kyk
F
met die hart van my
C G
kan ek seblief net my asem weer terug kry
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet
ek is vuur en vlamme vooruit
F
ek wil alles gee
C G
my hart my liefde en soveel meer
jy laat dit maklik lyk
Bridge
Am
is dit 'n droom
of dans ek en jy nou saam
F
maak toe my oe
ek wil net die oomblik raam
C
net hier en nou
G
hier saam met jou











