Die Perfekte Een Vir My
- Brendan Peyper
Key: G G ·
Orig: G ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/51633
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G Am G/B C
Verse
G
Met die ligte af
Am
Teen middernag
G/B
Lê ek nogsteeds
C
En ek wonder ek wonder
G
Gaan ek jou weer sien
Am
In my drome dans
G/B
Met jou hart teen my hart
C
Gee my net nog een kans
Am G C
Ek gaan nie ophou droom nie
Am C D
Ophou om van jou te droom nie
Chorus
G
Daai perfekte kyk in jou oë
Em
Die perfekte engel van bo
C
Het my asem
D G
Het my asem weg geslaan
G
Die perfekte hartklop in jou
Em
Jy weet ek wil jou altyd vashou
C
Tot die einde
D G
Die perfekte een vir my
Verse 2
G
Met die ligte aan
Am
Duisend mense staan
G/B
Sing saam met my
C
En wonder bo wonder
G
Sien ek jou daar staan
Am
En jy roep my naam
G/B
Moes ek my oe toe maak
C
Om te weet dit is waar
Am G C
Ek kan nie glo ek droom nie
Am C D
Kan nou nog nie glo ek droom nie
Chorus
G
Daai perfekte kyk in jou oë
Em
Die perfekte engel van bo
C
Het my asem
D G
Het my asem weg geslaan
G
Die perfekte hartklop in jou
Em
Jy weet ek wil jou altyd vashou
C
Tot die einde
D G
Die perfekte een vir my
Bridge
G
Jy maak my, maak my droom
Em
Maak my drome waar
Em
Jy maak my, maak my droom
D
Maak my drome
C G D
Waar was jy, waar was jy
Chorus
G
Daai perfekte kyk in jou oë
Em
Die perfekte engel van bo
C
Het my asem
D G
Het my asem weg geslaan
G
Die perfekte hartklop in jou
Em
Jy weet ek wil jou altyd vashou
C
Tot die einde
D G
Die perfekte een vir my
C
Tot die einde
D C D G
Die perfekte een vir my











