Ek Soek
- Brendan Peyper
Key: D D ·
Orig: D ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/702194
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D D Dsus4 Dsus4
Verse 1
D D Dsus4
Ek soek nou al lank genoeg vir iemand wat net iets aan my hart kan doen.
Dsus4 D D
So, ek stuur my lysie uit, kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my.
D D G
Ek soek iemand om my uit te daag, iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag.
G D D
Ek soek lekker lag en lekker speel, iemand wat geluk en hartseer met my sal deel.
Pre-Chorus
A D/A G/A A
Ek soek daai von-ke...
Chorus
G D
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand,
Bm
soen in die reën en dans onder die maan.
A G A
Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen.
G
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag,
D
ek soek iemand sterk, maar iemand sag.
Bm A G
Maar wat ek die graagste sal wil kry
A D D
is iemand wat ook lief is vir my.
Verse 2
D D
Almal sê jy vind haar as jy ophou soek, so wêreld,
G
ek sit terug, jy kan maar jou ding doen.
G
Solank sy ook heel naweek in die bed wil bly,
D D
pizza eet, pajamas dra en movies kyk.
Pre-Chorus
A
Ek soek daai vonke...
Chorus
G D
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand,
Bm
soen in die reën en dans onder die maan.
A G A
Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen.
G
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag,
D
ek soek iemand sterk, maar iemand sag.
Bm A G
Maar wat ek die graagste sal wil kry
A D A
is iemand ...
Bridge
G
Iemand wat wil bly vir die langpad,
A
iemand wat die donker kan wegvat,
Bm A
iemand vir 'n eensame hart.
Chorus
G D
Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand,
Bm
soen in die reën en dans onder die maan.
A G A
Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen.
G
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag,
D
ek soek iemand sterk, maar iemand sag.
Bm A G
Maar wat ek die graagste sal wil kry
A D D
is iemand wat ook lief is vir my.
End-Chorus

A D
is iemand wat ook lief is vir my.
D D D D
Iemand wat ook lief is vir my.