Vier Woorde
- Tarryn Lamb
Key: F F ·
Orig: F ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/850297
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Koor
F
Vier woorde
Jy kry en verloor dit
C
Ek's lief vir jou
A# C
Jyt gesê dis verewig
F
Maar waar is jy nou
Vers 1
F
Sal eerder blind raak
As om julle saam te sien
C
Hoe jy haar hande vat in joune
En nie meer aan my dink nie
A#
Dis net te veel vir my
C
Is dit nou heel verby
F
Sal eerder blind raak
F
Sal eerder doof word
As wat ek hoor hoe julle sê
C
Dat jy verewig saam wil wees
En niemand anders reg was nie
A#
Dis net te veel vir my
C
Is dit nou heel verby
F
Sal eerder doof word
Koor
F
Vier woorde
Jy kry en verloor dit
C
Ek's lief vir jou
A#
Dis so maklik gesê
C
Maar ek wonder waar is dit nou
F
Vier woorde wat jy my belowe
C
Ek's lief vir jou
A# C
Jyt gesê dis verewig
F
Maar waar is jy nou
Vers 2
F
Sal eerder stom raak
As wat ek dit vir jou moet sê
C
Hoe ek nog elke dag bly dink
Dat ons 'n lewe saam kon hê
A#
Dis net te veel vir my
C
Is dit nou heel verby
F
Sal eerder stom raak
F
Sal eerder lam word
As om weg te loop van jou
Dm
As wat ek op staan in die oggend
En moet soek en roep na jou
A#
Dis net te veel vir my
C
Is dit nou heel verby
F
Is dit nou heel verby
Koor
F
Vier woorde
Jy kry en verloor dit
C
Ek's lief vir jou
A#
Dis so maklik gesê
C
Maar ek wonder waar is dit nou
F
Vier woorde wat jy my belowe
C
Ek's lief vir jou
A# C
Jyt gesê dis verewig
F
Maar waar is jy nou
F
Waar is jy nou
C
Waar is jy nou
A# Dm
Jyt gesê dis verewig
C
Maar waar is jy nou
F
Vier woorde
Jy kry en verloor dit
C
Ek's lief vir jou
A#
Dis so maklik gesê
C
Maar ek wonder waar is dit nou
F
Vier woorde wat jy my belowe
C
Ek's lief vir jou
A# C
Jyt gesê dis verewig
F
Maar waar is jy nou
Dm C
Jyt gesê dis verewig
F
Maar waar is jy nou











