Geheueverlies - Ver 2
- Tarryn Lamb
Key: F F ·
Orig: F ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/696854
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F
Verse 1
F Bb/F
Vasgehou soos net jy kon
Dm
Mooiste woorde uit you mond
Bb
Saam met jou die sterre kyk
F C
So gelukkig saam gelyk
Verse 2
F Bb/F
Saam ‘n huis gebou op sand
Dm
Die keuses van ‘n dwase man
Bb
Die reën geval die vloed stuig op
F C
Ek bou weer oor maar op ‘n rots
Chorus
F
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
C
Eks gereed, ek wil vergeet
Dm
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Bb F
Ek verkies geheueverlies
Verse 3
F Bb/F
My geleer hoe om te wees
Dm
Hoe om te lief, hoe om te leef
Bb
Ek is net hartseer, glad nie kwaad
F C
Ek wens ek kon jou eerder haat
Verse 4
F Bb/F
Maar hoe vergeet ‘n mens mekaar
Dm
Vat dit ‘n dag, ‘n maand of jaar
Bb
Want jy was amper wat ek kort
F C
Ek bou weer oor maar op ‘n rots
Chorus
F
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
C
Eks gereed, ek wil vergeet
Dm
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Bb F
Ek verkies geheueverlies
Bridge
C
geheueverlies
Dm
geheueverlies
Bb
geheueverlies
Chorus
F
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
C
Eks gereed, ek wil vergeet
Dm
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Bb F
Ek verkies geheueverlies











