Waar Le Jy Vanaand
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/329530
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
C F C G
Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink
C F C G
Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raakdrink
C F C G
Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was
C G C
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
C F C G
Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister
C F C G
Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster
C G C
Teen my wil, mis ek jou vanaand
Chorus
F Bb F Bb F
Waar le^ jy vanaand? Waar le jy vanaand?
Bb F
Le jy langs iemand?
Bb F C F
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
Bb F C F
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie
Verse
C F C G
Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
C F C G
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
C F C G
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
C G C
Ons was dalk net te lief vir mekaar
C F C G
Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
C F C G
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
C G C
Hoekom dink ek elke uur aan jou?
Chorus
F Bb F Bb F
Waar le^ jy vanaand? Waar le jy vanaand?
Bb F
Le jy langs iemand?
Bb F C F
As jy doen, moet my nooit vergeet nie
Bb F C F
As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie











