Plaasjapie
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/50882
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C F C
Ek het jare lank geboer buite Rustenburg
G C
Toe vat die bliksemse regering my plasie terug
F C
Van ‘n uitsig oor die bosveld en ‘n reuse skuur
G C
Tot ‘n erfie met ‘n tuintjie en ‘n ses voet muur
Verse 2
C F C
Opgestaan in die oggend met ‘n haan wat kraai
G C
Nou word ek wakker met my buurman wat nogsteeds braai
F C
Dit is drieuur in die oggend en my kop bly klop
G C
Op die maat van die musiek en die tjops en dop
Koor
G F C
O help my help my die karre raas vroeg
F C G C
En die gedurige gedruis maak my o so moeg
G F C
En die sterrelose hemel laat my so terugdink
F C G C
Aan die aandsterre, die suiderkruis, die drie susters
Verse 3
C F C
Ek droom in die aande ek is op my plaas
G C
Ek kan die jakkals en die gaanse op my dam hoor raas
F C
Maar dit word gou verhinder deur ‘n motorbike
G C
Teen 220 soos ‘n maniak
Verse 4
C F C
Ek verlang na my beeste en my bosveld vuur
G C
Wat deur die stilte knetter in die laatnag uur
F C
Ek mis ook al my werkers en my voorman Jak
G C
Wat somtyds net hier langs my in die veld kon poef
Koor
G F C
O help my help my die karre raas vroeg
F C G C
En die gedurige gedruis maak my o so moeg
G F C
En die sterrelose hemel laat my so terugdink
F C G C
Aan die aandsterre, die suiderkruis, die drie susters
Verse 5
C F C
En nou sit ek in die middel van Pretoria
G C
Ek het niks om te doen nie en my geld is klaar
F C
Gee my ‘n hosepipe en ‘n graaf en 'n honderd rand
G C
Dat ek ten minste ‘n boom in die grond kan plant
Verse 6
C F C
Maar die kos is te duur en my vrou bly kla
G C
Hier is niks in die huis nie, sal die bank moet vra
F C
Om die lening op ons huis weer oop te maak
G C
Voor die water in die krane ook op gaan raak
Koor
G F C
O help my help my die karre raas vroeg
F C G C
En die gedurige gedruis maak my o so moeg
G F C
En die sterrelose hemel laat my so terugdink
F C G C
Aan die aandsterre, die suiderkruis, die drie susters
Brug
Am C G
Mister Ramaphoza, gee terug my plaas
Am C G
Mister Ramaphoza vat my terug
Am C G
Mister Ramaphoza jy is die baas
Am C G C
Mister Ramaphoza ek mis my plaas, ek mis my plaas