Speedos En Crocks
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/998381
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
{c: Capo 3}
Verse 1
F F
Die beach is gepak met bruin gebrande lywe
F F
Van toon gesmeer met lotion tot onder hulle kuiwe
A#
Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys
F
my juffrou bikini saam sensasie meneer spier wys
C A#
Maar annerkant die duine, naby aan die rocks
N.C.
staan n ou en pose met sy speedo's en Crocs
Chorus
F A# F
Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie
F C
Speedo's en Crocs, is verkeerd
F A# F
Speedo's en Crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie
F C F
Speedo's en Crocs, is weird
Verse 2
F F
Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine
F F
Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne
A#
Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries
F
en skielik staan hy voor ons boelie die breker Barries
C A#
En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks
N.C.
met Barries agterna in sy Speedo's en Crocs
Chorus
F A# F
Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie
F C
Speedo's en Crocs, is verkeerd
F A# F
Speedo's en Crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie
F C F
Speedo's en Crocs, is weird
Verse 3
F F
Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele
F F
Ons soek jewelery en kleingeld en ons breek die sandkastele
A#
Soos ons wegloop van die branders l die lywe al hoe minder
F
Ek en Labba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner
C A#
Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks
C
deur barries en sy chommies in hul speedos en Crocs
Chorus
F A# F
Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie
F C
Speedo's en Crocs, is verkeerd
F A# F
Speedo's en Crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie
F C F
Speedo's en Crocs, is weird
Outro
F A# F
Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie
F C
Speedo's en Crocs, is verkeerd
F A# F
Speedo's en Crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie
F C F
Speedo's en Crocs, is weird











