Pieter Van Zyl
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/833857
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Vers 1
C C G C
1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan
C
hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer
G C
en te bedonder waar hy kan
F C
sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout
G
en die bokke raak benoud
N.C.
die ref voel fokol vir die groen en goud
Koor
C F*
o, referee, referee, my arme broer
G F
gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
C F*
want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
G F C
en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer
Vers 2
C C G C
Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig
C
hy't vas besluit, 'n ref sal skyt
G C
wat sy hand vir 'n springbok lig
F C
brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn
G
en Pieter se groot vriend Steyn
N.C.
het hom ge-dare dat die ref verdwyn
Koor
C F*
o, referee, referee, my arme broer
G F
ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer
C F*
want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer
G F C
veral as sy vriende hom 'n brandewyn voer
Vers 3
C C G C
1652, Securicor, het die bokkebond gaan lê
C
Piet Van Zyl, het sag gehuil
G C
en vir sy liefste vrou gesê
F C
pak al jou goed, om gaan verdrink in die bokke se bloed
G G
maar sy vroutjie sê met moed
N.C.
Cornè Krige se wraak is soet
Koor
C F*
O, referee, referee, my arme broer
G F
gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
C F*
want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
G F C
en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer..











