Oupoot En Piet
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/236870
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C G D G
G 4x
Verse 1
G G
Dit was 'n volmaan in die bosveld
C G
op Piet Nel se plaas
C G
en die bleshoender en makoue
C D
het op die plaasdam geraas
G G
Na sonsonder het Piet Nel
C G
soos altyd gaan kyk
C G
of daar 'n jakkals of 'n wilde kat
D G
by die skaapkraal opduik
G G
Maar die aand het geskiedenis
C G
homself kom bepaal
C G
toe Piet Nel 'n olifant
C D
uit die dryfsand moes haal
G G
Sy four-by-four bakkie
C G
sy kabel en tou
C G
sal Piet Nel en Oupoot
D G
vir altyd onthou
G 4x
Chorus 1
G G
Ken jy die storie
C G
van Oupoot en Piet
G G
Dis 'n storie van vreugde
C D
en een van verdriet
G G
Oupoot is 'n olifant
C G
en Piet is sy vriend
G G
Dis 'n storie van 'n vriendskap
D G
tussen Oupoot en Piet
C G D G
Verse 2
G G
Tien jaar later
C G
is Piet Nel oorsee
C G
met bemarking vir sy wildsplaas
C D
en kopers vir sy veë
G G
Op 'n uitstappie na die dieretuin
C G
kan Piet Nel nie glo
C G
'n Afrika olifant
D G
kyk hom stip in die oë
G G
En toe hy net nie meer kan nie
C G
gaan roep hy die baas
C G
please open the gate
C D
this is Oupoot van die plaas
G G
En hy stap stadig nader
C G
tree vir tree
C G
en Oupoot maak reg
D G
om poot te gee
Chorus 2
G G
Ken jy die storie
C G
van Oupoot en Piet
G G
Dis 'n storie van vreugde
C D
en een van verdriet
G G
Oupoot is 'n olifant
C G
en Piet is sy vriend
G G
Dis 'n storie van 'n vriendskap
D G G
tussen Oupoot en Piet
Verse 3
G G
En hy dink weer aan daai aand
C G
die gaanse op die dam
C G
en hoe anders lyk Oupoot
C D
nou as dan
G G
Hy onthou weer daai oomblik
C G
hy kon dit nie glo
C G
die dankbaarheid en die vreugde
D G
in Oupoot se oë
G G
So eindig die twee
C G
reg voor mekaar
C G
mens voel die spanning in die lug
C D
soos hulle vir mekaar staar
G G
En Piet Nel steek sy hand uit
C G
om vir Oupoot te voer
C G
en Oupoot trap vir Piet Nel
D
binne in sy...
Chorus 3
G G
Moenie die olifante
C G
voer nie ou Piet
G G
Dis 'n storie van vreugde
C D
en een van verdriet
G G
Oupoot bly in Afrika
C G
en Piet is tot niet
G G
Ja so loop die storie
D G
van Oupoot en Piet
Chorus 4
G G
Ken jy die storie
C G
van Oupoot en Piet
G G
Dis 'n storie van vreugde
C D
en een van verdriet
G G
Oupoot bly in Afrika
C G
en Piet is tot niet
G G
Ja so loop die storie
D G
van Oupoot en Piet
Outro
C G D G











