Oerknal
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5693261
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Verse 1
N.C. F
Dit was die eerste keer gehoor daar in 'n varkstal
F
in Natal.
F
Waar twee oomies staan en chat het oor die voetbal
F
kon daar 'n speld val
F
voor die aarde begin bewe van die oerknal
F
In 1820,
F
in Transvaal
F
By 'n Zoeloe-Boer onthaal
F
Staan op en verweklom asseblief
N.C.
vir Dingaan ... en vir Piet Retief
Verse 2
N.C. F
En Dingaan sê vir Piet Retief
F
Ek het die Boere lief
F
Maar hoe werk die boere vuvuzela?
F
Dit was op SABC 2 en nou masella
F N.C.
Demonstreer hom asseblief vir ons ou pêlla
| F | % |
Pre-Chorus
F
Die Vu-Vuzella werk met wind en met kompressie
F
Hy werk vir stywe atmosfere en depressie
F
Vir alle generasies
F
alle nasies
F
Ons noem hom die Oerknal
Chorus
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Verse 2
F
My tjommie Stevie was mos onlangs deur 'n kysbreek
F
sommer laasweek
F
Ons was almal daar by Bronkies vir 'n wegbreek
F
Sê my pêl Freek, "Kom ons kyk wie kan die duidelikste 'n wind breek"
F
'In soos onn blaas op ons boere vuvuzelas
F
kom daar smiles op die gesigte van ons pêllas
F
en hy vergeet skoon van sy kysbreek depressie
F
Soos hy ontslae raak van sy stress en sy agressie
F N.C.
Met die oerknal ... Met baie kompressie.
Pre-Chorus
F
Die Vu-Vuzella werk met wind en met kompressie
F
Hy werk vir stywe atmosfere en depressie
F
Vir alle generasies
F
alle nasies
F
Ons noem hom die Oerknal
Chorus
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Chorus
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Chorus
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Bb F C
Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies
Outro
F
Ons noem hom die Oerknal
F
Ons noem hom die Oerknal
F
Ons noem hom die Oerknal
F
Oerknal!
(Heh ... hy's laat)











